Jan Adriaan Venter getroud met Heiletta Theunetta gebore van Heerden.
Oupa 6 Oktober 1884 - 26 Julie 1973 en Ouma 10 November 1880 - 8 Julie 1974
Gewoon op Potgietersrus waar hulle geboer het.
Hul het 11 kinders gehad:
Tannie Sarie - Susara Cornelia 23 November 1907 - 25 Januarie 1999, gewoon op Platrand, getroud met Rudolph van Wyk.
Tannie San - Susan Susara 4 Februarie 1910 - 8 Mei 1996, gewoon op Harrismith, getroud met Albert Louw.
Tannie Heilie - Heiletta Theunetta 25 Mei 1912 - 6 Julie 2001, gewoon op Volksrust, getroud met Koos van Wyk, broer van Rudolph.
Tannie Martha Maria - 14 Julie 1914 - Onbekend.
Tannie Elizabeth 11 Mei 1919 - 29 Julie 2009.
My Pa, Jan Adriaan 16 Januarie 1922 - 16 Augustus 1987.
Tannie Maria 18 Februarie 1924 - Onbekend.
Oom Barend Johannes gebore 1925 - Onbekend.
Oom Lewies - Louis Stefanus 27 Julie 1926 - 6 Oktober 2006, gewoon op Roedtan, getroud met Zane Cronje.
Tannie Koek - Helena Catharina 18 Februarie 1930 - 1 April 2020, gewoon in Bergville, getroud met Joe Venter en weer getrou met Saai Bester.
Liesie - Onbekend, as kind deur die weer dood geslaan.
(empty)